Language: Afrikaans, also available in English
This completely revised and easy-to-use guide to Southern Africa features detailed descriptions and clear, colour illustrations of over 600 of the most common southern African wildlife species that are likely to be encountered.
Along with a distribution map, each description includes the scientific as well as common name, size, colour, habitat, similar species, and status of the species, as well as alternative names and African names (Afrikaans, Sotho, Tsonga, Tswana, Xhosa and Zulu) where appropriate.
This edition also includes information on how to understand animal behaviour, how to photograph wildlife and creatures that are dangerous to humans. The book features mammals, birds, reptiles, fishes, amphibians, insects and other invertebrates.
Summary in Afrikaans:
Hierdie volledig hersiene Sunbird Geïllustreerde Gids tot die Dierelewe van Suider-Afrika is maklik om te gebruik en bevat omvattende beskrywings en duidelike illustrasies van meer as 600 van die mees algemene Suider-Afrikaanse spesies van wilde diere wat jy waarskynlik sal teekom. Daar is '?n verspreidingskaart by elke beskrywing en ingesluit is die wetenskaplike en volksnaam, grootte, kleur, habitat, soortgelyke spesies en status van die spesie, asook name in Afrika-tale (Sotho, Tsonga, Tswana, Xhosa en Zulu), waar toepaslik. Hierdie uitgawe bevat ook inligting oor: Hoe um diere se gedrag te verstaan; hoe om diere in die natuur af te neem; diere wat gevaarlik is vir mense. Die groepe diere wat beskryf word, is: Soogdiere; voels; reptiele; visse; amfibiee; insekte; ander ongewerweldes. Die Sunbird Geïllustreerde Gids tot die Dierelewe van Suider-Afrika is 'n veldgids wat elke huishouding en reisiger in die streek moet he.